Return to Index
Daarna het koning Ahasvros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.
En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?
Want die Jood Mordegai was die tweede in rang onder koning Ahasvros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.
HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com
Other Items are Available At These Sites:Geodesic Dome Kits Geodesic Dome Greenhouse3v Geodesic Dome CalculatorGeodesic Dome PlansPVC Chicken TractorAgridomesChicken Coop DomesGeodesic Chicken CoopGeodesic Dome PVCGeodesic Greenhouse PVCGeodesic Dome KitChristian IsraelParallel Greek New TestamentParallel Hebrew Old TestamentJohn HurtKJV Sacred Name BibleThe Speaking BibleGemini DomesGeodesic YurtGeo YurtHurt BrosGeo Chicken TractorGeodesic Chicken TractorWhat does Ted Weiland Teach?Pure Natural Sheep